Spiesgooier

Vlak 2

 

Bevorder na:

Advance from: Spiesvegter

LP: 45  Cost: 32  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Spiesgooiers dra byna altyd 'n paar spiese saam om die vyande op 'n afstand lastig te val. Van hulle het egter 'n natuurlike talent en is nogal goed daarmee. Spiesgooiers is 'n waardevolle bate van 'n leër aangesien hulle hul vaardighede in handgevegte aanvul met 'n vermoë om vyande op 'n afstand ook aan te val. Hulle kan spiese in die geledere van die vyand ingooi, dikwels sonder vrees vir vergelding en kan dan nog steeds hulle man staan in handgevegte.

Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapen laat 'n spiesgooier toe om altyd eerste te slaan in 'n handgeveg, selfs op verdediging.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 8-3 short eerste trefhou 
spies steek 11-2 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start