Orkaan Draak

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Lug Draak

LP: 50  Cost: 65  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Die Orkaandrake is meesters van die lugruim en is die elite onder die drake wat kan vlieg. Hulle styg hoog bo bykans alle verdediging uit en spoeg ongestraf vuur op hulle vyande.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
slaan toe impak 8-3 short  
vuurasem vuur 8-3 long  

Weerstande

lem 0%
koue -50%
vuur 50%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 3 20%
Tundra 1 50%

Back to start