Vlak 3
Bevorder na:
Advance from: Trol Held
LP: 80 Cost: 38 Skuiwe: 5 Orde: chaoties EP: 100
Vermoƫns:
Wanneer 'n baie lewenskragtige Trol oud en wys raak verander dit in iets buitengewoon, 'n gedierte wat vir vele geslagte onthou sal word. Hulle dade is die bron van verhale oor krag en geslepenheid onder die Trolle en om die verhale in die vlees te sien doen geen afbreuk aan hulle glansryke reputasie nie.
Spesiale Nota's: Trolle het die vermoƫ om te hergenereer wat hulle laat genees asof hulle in 'n dorp gestasioneer was.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
knuppel | impak | 18-3 | short |
lem | 20% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 100 | 20% |
Vlak Water | 2 | 20% |
Graslande | 1 | 30% |
Woud | 2 | 40% |
Heuwels | 1 | 50% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 2 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 1 | 40% |
Tundra | 2 | 20% |