Vlak 4
Bevorder na:
LP: 68 Cost: 150 Skuiwe: 6 Orde: wettig EP: 100
Vermoëns:
Die rang van Grootmaarskalk word hoog aangeprys in die leërs van die mensdom, en diegene wat die titel dra moes vele strawwe toetse deurstaan om hulle taktiese vermoëns en aansienlike durf te bewys in gevegte.
Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Grootmaarskalk stel goedgesinde eenhede daarlangs in staat om meer skade in gevegte te berokken, dit geld egter net vir eenhede op 'n laer vlak.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
swaard | lem | 10-4 | short | |
![]() |
kruisboog | steek | 8-3 | long |
lem | 50% |
koue | -20% |
vuur | -10% |
heilige | 20% |
impak | 30% |
steek | 40% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 50% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 100 | 20% |
Vlak Water | 4 | 10% |
Graslande | 1 | 30% |
Woud | 2 | 40% |
Heuwels | 3 | 40% |
Berge | 100 | 20% |
Moeras | 4 | 10% |
Sand | 2 | 20% |
Grot | 2 | 40% |
Tundra | 4 | 20% |