Kabouter Spiesman

Vlak 0

 

Bevorder na: Kabouter Spiesvegter 

Advance from:

LP: 16  Cost: Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 22

Vermoëns:

In elke werpsel orke word daar verskeies gebore wat baie kleiner en swakker as die res is. Hierdie kwarre word die 'Kabouters' genoem en word daar deur hulle soort op hulle neergekyk. In gevegte word hulle maar skraps bewapen en word meerendeels gebruik om as 'n skild te dien om die Krygshere tyd te gee om die werklike aanval voor te berei.

Sommiges spekuleer dat die bestaan van hierdie gediertes die eerste tekens is dat die orke se bloedlyn besig is om te verval, maar mense weet te min oor hul geskiedenis om enige sekere gevolgtrekkings te maak.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 4-3 short  
spies steek 3-1 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start