Kabouter Spiesvegter

Vlak 1

 

Bevorder na:

Advance from: Kabouter Spiesman

LP: 26  Cost: 13  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

Kabouters word deur die orke as kanonvoer op die vyand se voorste linies gebruik. Diegene wat wonderbaarlik oorleef rus hulself sodanig toe om so voort te gaan. 'n Baie langer spies help om vir hulle kort arms te vergoed en hulle 'n stewige harnas help om hulle klein lyfies te beskerm.

Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapens laat hulle toe om die eerste hou in 'n handgeveg toe te dien, selfs al is hulle op die verdediging.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 7-3 short eerste trefhou 
spies steek 5-1 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start