Spook

Vlak 1

 

Bevorder na: Wraith  Skaduwee 

Advance from:

LP: 17  Cost: 20  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 30

Vermoëns:

Dit is een van die seëninge van die skepping dat die menslike siel onsterflik is en nie vernietig kan word nie. Die baie dinge wat 'n dodeprater kan doen is egter desondank geheel en al skrikwekkend.

'n Gees vasgevang in 'n kleed van walglike betowerings, is soos die wind in die selie van 'n skip. Die sameflansing wat uit hierdie gevangenis voortvloei is 'n gedienstige kneg, wat verbind kan word aan enige taak wat hulle meester goed dink.

Spesiale Nota's: Geeste het buitengewone weerstand teen skade en beweeg nogal stadig oor oop water.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
aanraak koue 4-3 short  
kla koue 3-3 long  

Weerstande

lem 60%
koue 70%
vuur 10%
heilige -50%
impak 50%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 4 50%
Vlak Water 3 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 1 40%
Tundra 1 50%

Back to start