Vlak 4
Bevorder na:
LP: 101 Cost: 200 Skuiwe: 8 Orde: chaoties EP: 100
Vermoƫns:
Lank-lewend en vrees-aanjaend, die vuurdraak is 'n lid van die drake familie wat vuur uiblaas. Dit kan hierdie vuur goed gebruik as 'n aanvalswapen in 'n geveg. Daar mee saag gaan die vermoƫ van 'n grusame byt, wat opponente kan vermorsel. Vuurdrake is slinks en genadeloos en baie keer werk hulle handlangers wat hulle dan help om 'n oorwinning te bekom.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
byt | lem | 21-2 | short | |
![]() |
stert | impak | 24-1 | short | |
![]() |
vuurasem | vuur | 14-4 | long | skutter |
lem | 10% |
koue | -50% |
vuur | 50% |
heilige | 20% |
impak | 20% |
steek | -10% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 1 | 20% |
Vlak Water | 1 | 20% |
Graslande | 1 | 30% |
Woud | 1 | 40% |
Heuwels | 1 | 40% |
Berge | 1 | 40% |
Moeras | 1 | 30% |
Sand | 1 | 40% |
Grot | 3 | 30% |
Tundra | 1 | 30% |