Skermer

Vlak 1

 

Bevorder na: Duellis 

Advance from:

LP: 28  Cost: 16  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 37

Vermoëns:

Skermers behoort aan die gedagteskool wat glo dat die harnas wat die meeste soldate in gevegte dra hulle eie grootste vyand is. Terwyl 'n harnas slegs kan help om die impak van 'n hou te verminder kan die negatiewe gevolge geheel en al vermy word as mens daarsonder klaarkom. Om in staat te wees om 'n aanval te ontduik is 'n luukse wat sles die fikse liggaam beskore is en dan ook net vir diesulkes wat taai opleiding ondergaan het.

Skermers word slegs met 'n dolk en 'n rapier uitgerus en hulle is baie rats op hulle voete en is nuttig in situasies waar hulle gepantserde genote benadeel word. Hulle put genot daaruit om, dikwels letterlik, sirkels om swaar infanterie troepe te dans, wat 'n bespotting maak van die prys wat hulle betaal het vir hul harnasse.

Spesiale Nota's: Hulle skermvaardighede laat skermers toe om verby teenstanders te beweeg en die beheersones heeltemal te ignoreer.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
rapier lem 4-4 short  

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 100 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Tundra 2 40%

Back to start