Elfse Sylf

Vlak 4

 

Bevorder na:

Advance from: Elfse Verleier

LP: 55  Cost: 150  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Elfse Sylwe is fonteine van skoonheid op die menslike vlak. Omdat hul feekant ten volle ontwikkel is, kan hulle transformeer in kreature van beide wêrelde, en het magtige magiese krag wat hul teen hulle vyande kan gebruik.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
feë aanraking impak 5-3 short magies 
gossamer impak 6-4 long verstadig 
feë vuur koue 10-5 long magies 

Weerstande

lem 0%
koue 30%
vuur 0%
heilige 20%
impak -10%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 2 30%
Vlak Water 1 40%
Graslande 1 50%
Woud 1 70%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 1 40%
Sand 1 40%
Grot 2 30%
Tundra 2 40%

Back to start