Elfse Towenares

Vlak 2

 

Bevorder na: Elfse Verleier 

Advance from: Elfse Toordokter

LP: 41  Cost: 60  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Deur weg te skram vanaf die geneeskunde en meer te leer oor aggressiewe toorkuns, is die Elfse Towenaar baie goed as dit kom by toodery oor 'n afstand. Hulle verstrengel taktiek is baie beter en hulle kan die magiese winde roep om hul vyande met yswinde te slaan.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 4-2 short  
verstrengel impak 4-3 long verstadig 
feë vuur koue 7-4 long magies 

Weerstande

lem 0%
koue 10%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Tundra 2 30%

Back to start