Vlak 3
Bevorder na:
Advance from: Elfse Bostoorder
LP: 46 Cost: 94 Skuiwe: 6 Orde: neutraal EP: 100
Vermoëns:
Die toegewydheid aan haar fee kant sal veroorsak dat 'n elfse meisie uiteindelik 'n kreatuur van beide wêrelde word. Gelei deur 'n natuur wat baie min verstaan, is hierdie pragtige bewaarders van die elfse woude die toonbeeld van grasie en mysterie vir hul mense.
Spesiale Nota's: Die shyde se aanval vertraag hulle vyande en veroorsaak dat hule een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Shydes kan eenhede rondom hul genees, en heeltemak ontslae raak van gif.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
feë aanraking | impak | 4-2 | short | magies |
![]() |
vasvang | impak | 7-2 | long | verstadig |
![]() |
dorings | steek | 7-3 | long | magies |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | -10% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 2 | 30% |
Vlak Water | 1 | 40% |
Graslande | 1 | 50% |
Woud | 1 | 70% |
Heuwels | 1 | 50% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 1 | 40% |
Sand | 1 | 40% |
Grot | 2 | 30% |
Tundra | 2 | 40% |