Elfse Toordokter

Vlak 1

 

Bevorder na: Elfse Bostoorder  Elfse Towenares 

Advance from:

LP: 26  Cost: 16  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 32

Vermoëns:

Omdat die elwe gedeeltelik fee is, het hulle 'n natuurlike aanleg vir die toorkuns. Hulle het ook 'n noue bond met die natuur en kan dit gebruik as 'n bondgenoot in 'n geveg. Vyande kan verstrengel word deur die wortels waarop hul staan, en die maak hulle nie so gevaarlik nie.

Die geneeskrag van die elwe is ook merkwaardig, en 'n belangrike gedeelte van 'n geveg.

Spesiale Nota's: 'n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die vyand een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Toordokters is tot basiese genesing in staat, maar kan net die effek van die gif vertraag, en nie heeltemal genees nie.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 3-2 short  
verstrengel impak 3-2 long verstadig 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Tundra 2 30%

Back to start