Elfse Verkenner

Vlak 1

 

Bevorder na: Elfse Ruiter 

Advance from:

LP: 32  Cost: 18  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 37

Vermoëns:

Die ruiters van die woud elwe is vernuftig met die swaard en boog, maar hulle is by uitstek perderuiters. Ander elwe staan verbyster deur hul ongelooflike spoed deur die woude en die vaardigheid waarmee hulle deur die woude weef sonder 'n skrapie. Hierdie ruiters is dalk die enigste ruitery wat beter vaar tussen bome as op die oop vlaktes.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 4-3 short  
boog steek 6-2 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 40%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 60%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Tundra 2 30%

Back to start