Elwe-Skut

Vlak 2

 

Bevorder na: Elfse Skerpskutter 

Advance from: Elfse Boogskutter

LP: 37  Cost: 60  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 90

Vermoëns:

Een van die dinge wat bydrae tot hulle vaardigheid met die boog is die ongewone helder sig wat elwe het. 'n Geoefende elf kan teikens tref wat 'n mens nie eers kan sien nie, selfs snags, en kan 'n tweede pyl in die boog nog voor die eerste pyl behoorlik weggetrek het.

Hierdie ontsaglike vaardigheid kom teen 'n prys, die gebrek aan swaardoefening.

Spesiale Nota's: Hulle skietkuns bring mee dat die elwe 'n hoë waarskynlikheid het om hulle vyand te tref, maar slegs as hulle aanval.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 6-2 short  
grootboog steek 9-4 long skutter 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Tundra 2 30%

Back to start