Elfse Held

Vlak 2

 

Bevorder na: Elfse Kampioen 

Advance from: Elfse Vegter

LP: 48  Cost: 40  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 80

Vermoëns:

'n Relatiewe klein aantal ervaring verander 'n elf van 'n bedrewe vegter tot 'n meester-vegter. Die wat as helde vereer word is baie handig met die swaard en boog, vaardighede wat nooit minder word as gevolg van 'n tekort aan oefening nie.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 8-4 short  
boog steek 6-3 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Tundra 2 30%

Back to start