Elfse Vegter

Vlak 1

 

Bevorder na: Elfse Kaptein  Elfse Held 

Advance from:

LP: 32  Cost: 14  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 38

Vermoëns:

Dit is nie in die Elwe se natuur om oorlog te maak nie, maar as hulle moet het hulle natuurlike grasie en ratsheid wat hulle goed te pas kom. Hulle is ook baie behendige vakmanne wat kwalitiet wapens produseer. 'n Elf kan die beginsels van swaardveg en boog in 'n ongewone kort tyd snap en kan dan baie effektief op die slagveld wees.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 5-4 short  
boog steek 3-3 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Tundra 2 30%

Back to start