Vlak 2
Bevorder na: Elfse Shyde 
Advance from: Elfse Toordokter
LP: 36 Cost: 54 Skuiwe: 5 Orde: neutraal EP: 80
Vermoëns:
Die toordery van die woud elwe is nie eintlik geskik vir gevegte nie, maar is nietemin effektief. Die woude waarin hul leef kan aangehits word met 'n enkele bevel, en sal uitswiep na enigiemand wat die vrede bedreig.
Die Elwe toon goot eerbied vir hul bostoordokters want hulle is uitmuntende geneesers.
Spesiale Nota's: Die Bostoordokter se verstrengel aanval vertraag hul vyande en veroorsaak dat hulle een keer minder slaan gedurende 'n geveg. Bostoordokters kan eenhede rondom hul gesondmaak en genees van gif.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
staf | impak | 4-2 | short | |
![]() |
vasvang | impak | 6-2 | long | verstadig |
![]() |
dorings | steek | 6-3 | long | magies |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 100 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 1 | 70% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 30% |
Tundra | 2 | 30% |