Elfse Wreeker

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Elfse Bewaarder

LP: 60  Cost: 80  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Die eienaardige naam van Else Wreekers kom van 'n taktiek wat baie gebruik word deur hierde meester bosbewaarders. Die vyand word toegelaat on deur 'n karige verdediging deur te breek, en wanneer kwesbare eerste-linie troepe deurbreek, dan kom hierdie boogskutters uit hulle wegkruip plek en maai die vyand af.

Hierdie gebeurtenis word ge-intrepeteer as 'n vorm van wraakneming vir makkers wat in die stryd gesterf het. Alhoewel nie so beplan nie, is die verduideliking dalk nie so on-akkuraaat nie.

Spesiale Nota's: Die wrekers se spesiale vaardigheid as bosbewooners maak hulle onsigbaar vir 'n vyand todat die vyand reg langs hulle is, of as die wrekers aanval.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 9-4 short  
boog steek 11-4 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Tundra 2 30%

Back to start