Oud Wose

Vlak 2

 

Bevorder na: Antieke Wose 

Advance from: Wose

LP: 60  Cost: 40  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 160

Vermoëns:

Daar word geglo dat Wose vele vorme kan aanneem, al hierdie vorme lyk egter soos bome en soos hulle ouer word, word hulle groter. Verhale word vertel van wose wat ten opsigte van hulle grootte ook 'n ooreenkoms met bome het en hulle troon bo die weses uit wat onder hulle verbyloop. Dit is hoofrede waarom hulle so selde gesien word - terwyl hulle staan en slaap, wat hulle dikwels doen, lyk 'n wose amper soos 'n boom met 'n eienaardige vorm. Selfs 'n onoplettende elf kan daardeur geflous word.

Wose is nie eintlik krygers van formaat nie, uit hulle groot krag is dit duidelik dat hulle tot geweld in staat is as iemand hulle kwaad maak.

Spesiale Nota's: Wose regenereer deur die natuurlike hulpbronne om hulle te gebruik, dus hoef hulle nie in dorpe te gaan skuil om voedsel en hulp te kry nie.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
verpletter impak 18-2 short  

Weerstande

lem 0%
koue 20%
vuur -50%
heilige 20%
impak 40%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 20%
Dorpie 1 20%
Diep Water 100 10%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 20%
Woud 1 40%
Heuwels 2 30%
Berge 3 30%
Moeras 2 30%
Sand 2 20%
Grot 3 20%
Tundra 2 20%

Back to start