Dwergse Donderwag

Vlak 2

 

Bevorder na: Dwergse Drake-wag 

Advance from: Dwergse Donderaar

LP: 42  Cost: 30  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 95

Vermoëns:

Die Dwergse Donderwagte is bekend vir hul snaakse wapens. Hierdie houtstokke met yster inlegsels maak 'n donderse lawaai as die dwerge kwaad is. Hoe die wapen vervaardig word, is 'n geheim wat na die graf toe geneem was deur die dwerge van Knalga, wie se wapens die was, so ons aanvaar dat hulle dit gemaak het. Die meeste wat ons weet, van-uit wat mense vertel, is dat die donkerbekke van die wapen 'n swart poeier vreet en dit maak die monster binne in die donderbuis wakker.

Alhoewel dit verskeie minute om die wapen gelaai te kry, is dit volgens die dwerge die wag werd.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 6-3 short  
drakestok steek 28-1 long  

Weerstande

lem 30%
koue 20%
vuur 10%
heilige 20%
impak 20%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 50%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 30%
Heuwels 1 60%
Berge 1 70%
Moeras 3 20%
Sand 1 30%
Grot 1 50%
Tundra 2 30%

Back to start