Dwergse Donderaar

Vlak 1

 

Bevorder na: Dwergse Donderwag 

Advance from:

LP: 37  Cost: 17  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 40

Vermoëns:

Toe die mense van wesnoth die eerse keer die dwerge ontmoet het, was hulle ge-mistifiseer deur die krag van die Dwergse Donderaars, wat blykbaar die dood vanuit snaakse 'stokkies' kon uitstraal in 'n geveg. Na die vrede deur Ka'lain in werking getree het, het Haldric se mense, wat nie hierdie geheimsinnige wapens verstaan het nie, en wat hulle ook nie self kon maak nie, besef hoe gelukkig hulle is om nie langer teen die dwerge te veg nie. Hulle het ook 'n eed afgelê om nooit weer teen die dwerge te baklei nie.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 6-2 short  
donderstok steek 18-1 long  

Weerstande

lem 30%
koue 20%
vuur 10%
heilige 20%
impak 20%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 50%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 30%
Heuwels 1 60%
Berge 1 70%
Moeras 3 20%
Sand 1 30%
Grot 1 50%
Tundra 2 30%

Back to start