Dwergse Wag

Vlak 1

 

Bevorder na: Dwergse Staatmaker 

Advance from:

LP: 35  Cost: 19  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 42

Vermoëns:

Die sterkste van die dwerge sluit party maat aan by die Dwergse lëer as Wagte. Stadig en sonder 'n sterk aanval, bewaak hulle die lëer se flanke. Hulle absorbeer baie skade en gooi swaar spiese as verdediging.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 5-3 short  
spies steek 4-1 long  

Weerstande

lem 30%
koue 10%
vuur 10%
heilige 20%
impak 20%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 50%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 30%
Heuwels 1 50%
Berge 1 60%
Moeras 3 20%
Sand 1 30%
Grot 1 50%
Tundra 2 30%

Back to start