Duellis

Vlak 2

 

Bevorder na: Wapenmeester 

Advance from: Skermer

LP: 44  Cost: 40  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 90

Vermoëns:

'n Eienaardige verskynsel onder die adelstand van Wesnoth is dat hulle hul seuns tipies by een van twee gevegskole inskryf wat hulle oplei in of perdrykuns of skermkuns. Duelliste word so genoem vanweë die slegte gewoonte van die jong aristokrate om vir die geringste belediging in 'n tweegeveg betrokke te raak.

Ervare skermers wat dikwels soos koninklikes lyk al is hulle nie uit die adelstand nie, dra 'n klein kruisboog saam met hulle wat hulle maklik onder 'n jas of 'n mantel kan wegsteek. Die boog is stadig om te laai en die gebruik word as oneervol beskou, maar nietemin is dit tog 'n nuttige wapen en die geledere van veterane maak dikwels gebruik daarvan om hul oorlewing te verseker.
Spesiale Nota's: Hulle skermvaardighede laat hierdie skermers toe om by teenstanders verby te glip en die beheersones te ignoreer.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
rapier lem 5-5 short  
kruisboog steek 15-1 long  

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 100 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Tundra 2 40%

Back to start