Vlak 4
Bevorder na:
Advance from: Demi-Sielsuiger
LP: 80 Cost: 180 Skuiwe: 6 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns:
Ten einde laaste het Ha'atel die hoogste prys betaal vir die duistere kunste waarin hy gedelwe het en self die onlewe binne gegaan. Op die kruin van sy mag het hy 'n lich geword, 'n lewende toonbeeld van verskrikking. Vir hom is daar sonder enige twyfel nie meer omdraaikans en sal sy mag en onsterflikheid as vertroosting moet dien vir dit wat hy verloor het in sy strewe om dit te verkry.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
aanraak | koue | 7-4 | short | dreineer |
![]() |
toorkuns | koue | 13-5 | long | magies |
lem | 10% |
koue | 60% |
vuur | -20% |
heilige | -100% |
impak | -10% |
steek | 30% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 4 | 10% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Tundra | 2 | 40% |