Drake Bewaarder

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Drake Kapper

LP: 88  Cost: 85  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Die Bewaarders verteenwoordig die toppunt van die kletter stand en word gekies uit die geledere van die mees bekwame Kappers. Hulle het hul mag sodanig gevorm dat bitter min krygers op hierdie aarde dit sal durf om hulle teen te staan. Die Bewaarders se wapen van keuse is die hellebaard, wat hulle baie doeltreffend gebruik.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
halberd lem 15-3 short  
halberd steek 22-2 short eerste trefhou 

Weerstande

lem 20%
koue -50%
vuur 50%
heilige 20%
impak 30%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 100 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 3 20%
Sand 1 40%
Grot 2 30%
Tundra 3 20%

Back to start