Drake Glider

Vlak 1

 

Bevorder na: Lug Draak 

Advance from:

LP: 32  Cost: 16  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 35

Vermoëns:

Drake Swewers se harnasse is so lig as moontlik sodat hulle vinnig van hulle vyande kan ontsnap wanneer hulle hul grotte verlaat. Hierdie Drake is bekwame vegters en besit ook die interne vuur wat hul rasgenote het. Swewers kan ook hul spoed doeltreffend gebruik om met 'n harde slag in hulle teenstanders vas te vlieg en tot oorgawe te dwing. Die beste swewers het ook die vooruitsig om by die geledere van die Lugdrake, wat so hoog vlieg, aan te sluit.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
slaan toe impak 6-2 short  
vuurasem vuur 3-3 long  

Weerstande

lem 10%
koue -50%
vuur 50%
heilige 20%
impak 20%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 20%
Vlak Water 1 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 1 30%
Sand 1 40%
Grot 3 30%
Tundra 1 30%

Back to start