Drake Gladiator

Vlak 2

 

Bevorder na: Drake Dwinger 

Advance from: Drake Kletter

LP: 59  Cost: 45  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 95

Vermoëns:

Die Gladiator het 'n heeltemal ander paadjie begin loop as die Kappers. Eerder as om opleiding te beklemtoon, het hulle gekies om hulle op wapenkuns toe te spits. Hulle is die smede van die Drake-samelewing en gevolglik het hulle die beste wapens - die skerpste lemme en spiese en dan is daar die staf wat hulle reeds indrukwekkende versameling voltooi. Hulle intense fokus op wapens veroorsaak dat hulle so 'n bietjie daarvoor inboet in terme van verdedigingsvermoëns.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 8-4 short  
spies steek 6-5 short  
knuppel impak 9-3 short  

Weerstande

lem 20%
koue -50%
vuur 50%
heilige 20%
impak 30%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 100 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 3 20%
Sand 1 40%
Grot 2 30%
Tundra 3 20%

Back to start