Drake Fakkel

Vlak 2

 

Bevorder na: Drake Vlamhart 

Advance from: Drake Vlamvegter

LP: 62  Cost: 37  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 80

Vermoëns:

Drake is 'n ou ras, wys genoeg om aan hulle eie natuurlike leiers gehoor te gee. Diegene wat 'fakkels' genoem word deur hulle vyande is die drake wat daarna strewe om sulke leiers te wees, in vrede en in oorlog.

Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n 'Fakkel' stel goedgesinde eenhede langs hulle om meer skade in 'n geveg aan te rig, dit geld egter net vir eenhede op 'n laer vlak.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 8-3 short  
vuurasem vuur 7-4 long  

Weerstande

lem 10%
koue -50%
vuur 50%
heilige 20%
impak 20%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 20%
Vlak Water 1 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 1 30%
Sand 1 40%
Grot 3 30%
Tundra 1 30%

Back to start