Drake Vegter

Vlak 1

 

Bevorder na: Drake Kryger 

Advance from:

LP: 39  Cost: 17  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 38

Vermoëns:

Drakevegters hanteer hul kromswaarde met dodelike vaardigheid en besit ook die vuurblaas vaardighede van hulle voorouers. Die vaardigste vegters word bevorder tot die geledere van die Drakekrygers.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kromswaard lem 7-3 short  
vuurasem vuur 3-3 long  

Weerstande

lem 10%
koue -50%
vuur 50%
heilige 20%
impak 20%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 20%
Vlak Water 1 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 1 30%
Sand 1 40%
Grot 3 30%
Tundra 1 30%

Back to start