Dragon

Vlak 2

 

Bevorder na: Kavalier 

Advance from: Ruitery

LP: 58  Cost: 40  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 130

Vermoëns:

Die meer talentvolle kavelliere in die leërs va Wesnoth word opgelei om die kruisboog te gebruik en kry ook die kragtigste perde. Hierdie soldate is goed bewapen en vaardig met die gebruik van swaarde en kan vorentoe storm en grond behou wat hulle afneem. Hulle beweeglikheid en standvastigheid maak hulle baie waardevol op 'n slagveld.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 7-4 short  
kruisboog steek 15-1 long  

Weerstande

lem 30%
koue 20%
vuur 0%
heilige 20%
impak 40%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 4 20%
Graslande 1 40%
Woud 3 30%
Heuwels 2 40%
Berge 100 20%
Moeras 4 20%
Sand 2 30%
Grot 4 20%
Tundra 2 30%

Back to start