Duisterwolf Ruiter

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Kabouter Ridder

LP: 55  Cost: 40  Skuiwe: 10  Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

'Skrikwolwe' verskil slegs in grootte en kleur van die gewone soort. Hulle is tipies groter as 'n perd, met 'n aptyt om by hulle grootte te pas. Slegs 'n mal mens sal hulle vrywilliglik wil teëkom; die bose kabouters het met groot moeite daarin geslaag om hulle mak te maak, as mak die regte woord is.

Die kloue van 'n wolf word gewoonlik nie as sy gevaarlikste liggaamsdeel beskou nie, maar aan 'n dierasie van hierdie grootte is hulle dikker en langer as ysterspykers. Hulle ruiters smeer 'n gif, soortgelyk aan dié wat die orke-sluipmoordenaars gebruik, aan die voorpote wat 'n krap van hierdie gediertes se pote dodelik maak.

Spesiale Nota's: Enigeen wat deur 'n skrikwolf se kloue gekrap word sal vergiftig word en sal die slagoffers van die gif aanhou om skade op te doen totdat hulle by 'n dorp of geneser genees kan word.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
slagtande lem 9-4 short  
kloue lem 5-2 short gif 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start