Doodslem

Vlak 2

 

Bevorder na:

Advance from: Geraamte

LP: 35  Cost: 22  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

In lewe was die verfoeilikes wat as 'Dodelemme' bekend gestaan het meester van die vegkuns, soldate wat beide rats en dodelik was. Hulle nuwe meesters erken dit dikwels en probeer om voordeel daaruit te trek deur hulle met uitrusting te voorsien om by hulle vorige vaardighede te pas. Al is hulle swak is hierdie monsters baie vinniger as enige ander van hulle soort beide te voet en met hulle lemme.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 8-5 short  

Weerstande

lem 40%
koue 50%
vuur -20%
heilige -100%
impak -20%
steek 50%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 4 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 2 40%

Back to start