Dode Ridder

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from:

LP: 66  Cost: 39  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

Verhale word vertel van die magtigste krygers en generale, wat deurtrek van haat en 'n gevoel van verraad, weer na hierdie wêreld as Dooie Ridders teruggekeer het. Hulle dra dieselfde wapens as tevore en lei die wandelende dooies in hulle soeke na wraak.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
strydbyl lem 12-4 short  
kruisboog steek 6-2 long  

Weerstande

lem 10%
koue 60%
vuur -20%
heilige -100%
impak -10%
steek 30%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 4 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 2 40%

Back to start