Vlak 3
Bevorder na:
Advance from: Nekromanser
LP: 75 Cost: 60 Skuiwe: 5 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns:
Die vrees wat die swart towerkuns inboesem is hoofsaaklik te danke aan hoe min gewone mense daarvan weet. As dit werklik onsterflikheid gee, sou dit wenslik wees om so gou moontlik na die lichdom om te skakel voordat siekte en swakheid 'n towenaar oorval. Tog is 'n swart towenaar opgemerk wat al in jare gevorder het maar tog kragtig genoeg om 'n lich te kan teenstaan.
'n Mens kan maar net wonder hoekom so iemand sal uitstel of die geleentheid geheel en al sou opsê. Daar word gegis dat die onsterflikheid nie ware onsterflikheid is nie, of dat daar 'n verskriklike en onbesproke prys is wat betaal moet word om een te word.
Spesiale Nota's: Die afstandaanvalle van 'n swart towenaar besit toorkrag en het altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die swart towenaar se staf met die pes besmet en enigeen wat daardeur getref word sal weer in 'n lewende dood opstaan.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
staf | impak | 6-3 | short | Wandelende Plaagdooie |
![]() |
rillingsgolf | koue | 15-2 | long | magies |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 100 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 3 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Tundra | 3 | 20% |