Inkvis

Vlak 2

 

Bevorder na:

Advance from:

LP: 52  Cost: 28  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Inkvisse is reusagtige kreature van die see. Hulle gryp hulle opponente vas met hulle sterk tentakels, of spoeg giftige swart ink vanaf 'n distansie. Die beste manier om 'n geveg met hierdie monsters te oorleef is om aan land te bly.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
tentakel impak 3-10 short  
ink steek 6-2 long gif 

Weerstande

lem 20%
koue 60%
vuur 0%
heilige 20%
impak 30%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 30%
Dorpie 2 30%
Diep Water 1 60%
Vlak Water 2 50%
Graslande 4 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 100 20%
Moeras 2 60%
Sand 4 30%
Grot 3 20%
Tundra 2 30%

Back to start