Vlak 2
Bevorder na: Heer 
Advance from: Vegter
LP: 45 Cost: 42 Skuiwe: 6 Orde: wettig EP: 60
Vermoëns:
Die rang van Kommandeur word gehou deur diegene wat gevegsgroepe in gevegte inlei. Hulle het leierskeienskappe en verbeter die gevegsvermoë van laer vlak eenhede in omliggende blokke. Kommandeurs is die vaardigste met die swaard, maar hulle kan ook 'n boog dra indien nodig. As die Kommandeur verlore gaan is die stryd ook verlore.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
swaard | lem | 8-4 | short | |
![]() |
boog | steek | 6-3 | long |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 100 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 3 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Tundra | 3 | 20% |