Been Skieter

Vlak 2

 

Bevorder na: Siel Skieter 

Advance from: Geraamte Boogskutter

LP: 40  Cost: 24  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 90

Vermoëns:

Van al die nekromant se skeppings, neem sekere wesens die valse lewe met meer ywer aan. Lewenskragtiges kry dikwels dan ook wapens om daarmee saam te gaan; boogskutters word veral dikwels met 'n afskuwelike arsenaal voorsien. Hulle pylkokers word volgemaak met pyle wat nie van hout gemaak is nie maar uit die bene van hul slagoffers. Hulle word eenvoudig die 'Gebeente Skieters' genoem deur hulle stomme vyande, hierdie verfoeilike wesens is 'n verskrikking vir al wat leef.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
steek lem 6-2 short  
boog steek 9-3 long  

Weerstande

lem 40%
koue 60%
vuur -20%
heilige -100%
impak -20%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 4 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 2 40%

Back to start