Vlak 3
Bevorder na:
Advance from: Prinses
LP: 52 Cost: 110 Skuiwe: 6 Orde: neutraal EP: 100
Vermoëns:
Die Prinses, 'n koninklike met geboorte, het die swaardkuns by die beste generaals aangeleer en gevegstaktieke by die grootste wysgere, wat haar beide 'n gedugte vegter en leier maak. Noudat sy 'n geharde vegter is met 'n ysere wil, kan sy diegene rondom haar help met die gevegskuns.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
swaard | lem | 13-4 | short |
lem | -30% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | -20% |
steek | -20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 70% |
Dorpie | 1 | 70% |
Diep Water | 100 | 30% |
Vlak Water | 2 | 40% |
Graslande | 1 | 60% |
Woud | 2 | 70% |
Heuwels | 2 | 70% |
Berge | 3 | 70% |
Moeras | 2 | 40% |
Sand | 2 | 40% |
Grot | 2 | 50% |
Tundra | 2 | 40% |