Moordenaar

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Uitvaagsel

LP: 42  Cost: 50  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

Die grootste skelms word somtyds aangesê om meer te neem as net hulle slagoffers se besittings. Hierdie onheilspellende figure is meesters in mesgevegte en bedrieglik vlugvoetig en sal enige moontlike manier gebruik om stilweg van hulle slagoffers ontslae te raak, hetsy dit vergiftigde messe wat van ver gegooi word of 'n dolk wat in die rug gesteek word. Hierdie sluipmoordenaars is dodelik in die nag maar is ongemaklik daarmee om in die heldere sonlig te veg.

Spesiale Nota's: Terwyl 'n eenheid met dieselfde lojaliteite as die sluipmoordenaar die vyand se aandag aftrek, kan die sluipmoordenaar hom in die rug steek en dubbele skade aanrig, deur agter daardie vyand in te sluip. Hulle gooimesse is ook met gif besmeer wat voortdurend die vyand se krag sal laat kwyn.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 8-3 short rugsteek 
mes lem 5-3 long gif 

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 100 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Tundra 2 40%

Back to start