Antieke Sielsuiger

Vlak 4

 

Bevorder na:

Advance from:

LP: 80  Cost: 180  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

'n Wese uit hierdie orde is afkomstig uit 'n lank vergete tydperk. Enigeen wat 'n antieke Lich teëkom het baie belangriker dinge om hom oor te bekommer as die dood.

Spesiale Nota's: Die afstandsaanvalle van 'n lich het towerkrag en het altyd 'n baie hoë kans om 'n teenstander te tref. Die aanraking van 'n lich dreineer die slagoffer se liggaam om die lig te laat hernuwe.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
aanraak koue 6-4 short dreineer 
toorkuns koue 13-5 long magies 

Weerstande

lem 10%
koue 60%
vuur -20%
heilige -100%
impak -10%
steek 30%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 4 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 2 40%

Back to start