Uitvaagsel

Vlak 1

 

Bevorder na: Bandiet 

Word bevorder van:

LP: 32  Koste: 13  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 42

Vermoëns:

Uitvaagsels het 'n weie verskydenhede van afkomste; 'n paar is gebore in diewery in, is klomp afkomstig van ou soldate te onfiks vir die weermag of werkers uitgegooi van hulle tuisland. Hul het vinnig diewe geraak om 'n bestaan te kan maak. Nieteenstaande hulle agtergrond, slaan hulle almal hulle vyande met hul groot knuppels.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
knuppel impak 5-4 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep water 99 20%
Vlak water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Terug na begin