Sersant

Vlak 1

 

Bevorder na: Lieutenant 

Word bevorder van:

LP: 36  Koste: 20  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 32

Vermoëns: leierskap

Die Sersant is 'n offisier in die Koninklike Lëer. Alhoewel boekgeleerd, sal hy ondervinding in die veld moet opdoen voordat sy leierskap goed sal wees en erken sal word.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 5-3 nabygeveg  
kruisboog steek 4-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep water 99 20%
Vlak water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Terug na begin