Naga Mirmidoon

Vlak 3

 

Bevorder na:

Word bevorder van: Naga Kryger

LP: 49  Koste: 48  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoƫns:

Die mees ervare van die naga lem-meesters word ingelyf by die kasteel van Myrmidon en hulle is meesters van die dubbel-lem kuns. Hulle val net so vinnig aan soos die slange - waarna hulle lyk, en val dan grasieus terug. Hulle is sterk vyande op enige oop terrein, en hulle vermoƫ om vinning te kan swem maak van hulle 'n gedugte en baie beweegbare mag.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 8-6 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue -20%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 2 50%
Dorpie 1 40%
Diep water 1 50%
Vlak water 1 60%
Graslande 2 50%
Woud 3 40%
Heuwels 3 40%
Berge 5 40%
Moeras 1 60%
Sand 1 60%
Grot 2 40%
Sneeu 2 20%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 99 20%

Terug na begin