Meerman Triton

Vlak 3

 

Bevorder na:

Word bevorder van: Meerman Kryger

LP: 60  Koste: 43  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Tritone is meesters van die see. Handig met hulle seevurke, speel die Tritone vinnig klaar met enigiemand wat dom genoeg is om in hulle gekose omgewing in te beweeg.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
seevurk steek 11-4 nabygeveg  
seevurk lem 11-4 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 20%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep water 1 50%
Vlak water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 99 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 3 20%
Chasm 99 20%

Terug na begin