Griffioenmeester

Vlak 2

 

Bevorder na:

Word bevorder van: Griffioenruiter

LP: 46  Koste: 37  Skuiwe: 10  Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Griffioenmeesters het baie ervaring as dit kom by Griffioene vlieg en later voel dit soos tweede natuur vir hulle. Hierdie spesiale verhouding maak die mense op die grond skrikkerig, wnat hierdie pare kan van enige plek aanval.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 15-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep water 1 50%
Vlak water 1 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 60%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 3 20%
Sneeu 1 50%
Mushroom Grove 3 30%
Chasm 1 50%

Terug na begin