Griffioen

Vlak 2

 

Bevorder na:

Word bevorder van:

LP: 44  Koste: 40  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Hierdie majestieuse en kragtige wesens is meesters in die lug. Griffioene is beide gevaarlik en versigtig vir ander intelligente wesens, en moet dus nie gepla word sonder goeie rede nie.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 10-3 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep water 1 50%
Vlak water 1 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 60%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 3 20%
Sneeu 1 50%
Mushroom Grove 3 30%
Chasm 1 50%

Terug na begin