Kabouter Ridder

Vlak 2

 

Bevorder na: Duisterwolf Ruiter 

Word bevorder van: Wolfruiter

LP: 49  Koste: 32  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 65

Vermoëns:

Die Kabouter 'Ridders' het maar min in gemeen met die manne wat daardie titel met hul deel en die titel word eintlik slegs in die taal van hulle vyande gebruik. Die ooreenkoms is eenvoudig dat hulle die room van die wolweruiters is, waar hulle waarskynlik hulle posisie bereik het deur aan 'n waaghalsige strooptog deel te neem of iets van 'n soortgelyke aard.

Die wolwe wat aan hulle gegee word is geteel vir hul spoed en krag, wat hulle uiters gevaarlik maak in gevegte.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
slagtande lem 7-4 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 50%
Diep water 99 20%
Vlak water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 3 40%
Chasm 99 20%

Terug na begin