Dwergse Wag

Vlak 1

 

Bevorder na: Dwergse Staatmaker 

Word bevorder van:

LP: 42  Koste: 19  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 42

Vermoëns: standvastig

Die dwerge wat die langste volhard, sluit soms aan by die Dwergse lëer as Wagte. Stadig en sonder 'n sterk aanval, bewaak hulle die leër se flanke. Hulle absorbeer baie skade en gooi swaar spiese as verdediging.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 5-3 nabygeveg  
spies steek 5-1 afstandgeveg  

Weerstande

lem 20%
koue 10%
vuur 10%
heilige 20%
impak 20%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 50%
Diep water 99 20%
Vlak water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 30%
Heuwels 1 50%
Berge 1 60%
Moeras 3 20%
Sand 1 30%
Grot 1 50%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 1 40%
Chasm 99 20%

Terug na begin