Dwergse Vegter

Vlak 1

 

Bevorder na: Dwergse Staal-harnas 

Word bevorder van:

LP: 38  Koste: 16  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 41

Vermoëns:

Dwerge-vegters dra magtige strydbyle en hamers, wat hulle gevreesde teenstanders in naby gevegte maak. Hulle is uitstekend in bergagtige terrein en ook ondergronds. Al is hulle nie rats nie, vergoed hulle krag en deursettingsvermoë daarvoor.


Aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
byl lem 7-3 nabygeveg  
hamer impak 8-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 20%
koue 10%
vuur 10%
heilige 20%
impak 20%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 50%
Diep water 99 20%
Vlak water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 1 30%
Heuwels 1 60%
Berge 1 70%
Moeras 3 20%
Sand 1 30%
Grot 1 50%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 1 40%
Chasm 99 20%

Terug na begin